Stay Up To Date With Our Learning Center
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Etiam sem magna, blandit non erat semper, sollicitudin volutpat justo.
Hansie gekies is vir die Limpopo Netbalspan.
Baie geluk aan Botshelo Seleka, wat gekies is vir die Limpopo Netbalspan.
Hansie ruiters gaan neem deel aan die 1ste en 2de kwalifiserende skoue vir die SAWMGA
Op 18 en 19 Maart het Hansie ruiters gaan deelneem aan die 1ste en 2de kwalifiserende skoue vir die SAWMGA (SA Western Mounted games) Ruiters kan vir die ope afdeling ry en/of vir die skool deelneem bekend as SANESA. Hier is die ruiters se uitslae vir qualifier 1:...
Hansie uitruilstudent!
Baie geluk aan Isebelle de Beer wat as uitruilstudent na Duitsland gaan. Daar is 61 aansoeke ontvang en 40 deelnemers is gekeur om aan hierdie program deel te neem. Isebelle het die hoogste punte in die provinsie behaal en tweede hoogte in die land. Ons is baie trots...
Hansies fietsryers neem deel aan die 2de Provinsiale XCO
Baie geluk aan die volgende fietsryers wat aan die 2de Provinsiale XCO deelgeneem het. Chris Shields (4de Sub Junior Boys), Karli van Wyk (2de Sub Junior Girls), Reghardt Snyman (5de Sub Junior Boys), Chantelle Gouws (1ste Sub Junior Girls) en Arno Vosloo (13de Youth...
Cara Louw se atletiekprestasies ken geen einde nie!
Cara Louw se atletiekprestasies ken geen einde nie! Nie alleen kwalifiseer sy vir die SA-skole atletiek, en ASA nasionale kampioenskappe vir spiesgooi nie, Cara is ook sopas verkies om Limpopo in 7 kamp (Heptathlon) tydens die Senior SA's in Potchefstroom 31 Maart/1...
Hansies kwalifiseer vir om Limpopo by die ASA Nasionale kampioenskappe te gaan verteenwoordig.
Baie geluk aan Janneman Benson, Cara Louw en Marcus van der Walt wat gekwalifiseer het om Limpopo by die ASA Nasionale kampioenskappe te gaan verteenwoordig. Janneman Benson is naaswenner in die Skyfwerp seuns o/18 (Hy is tans net 16 jour oud) en kwalifiseer vir SA's....
Hansies neem deel aan die Limpopo Veerpyltjie proewe
Dene Cornelius (Gr 11) en Marlize de Ridder (Gr 9) het op die 11de Maart deelgeneem aan die Limpopo Veerpyltjie proewe. Dene het 'n 1ste plek behaal en Marlize 'n 3de plek. Albei die dogters dring deur na die Interprovinsiale proewe in Trichard aan die einde van...
Hansies by skaakproewe te Northern Academy
Baie geluk aan Juan Muller wat tydens die skaakproewe te Northern Academy 'n 6de plek behaal het. Hy neem 0/16 deel, daar was 66 deelnemers in die ouderdomsgroep.Ons is trots op jou Juan, hou so aan.
Redenaar Plaaslike uitdunne: Voorbereid Juniors
Redenaars Plaaslike uitdunne Juniors Voorbereid Reuben van der Wal (1ste), Marnus Law (2de) en Tiago Rentroia (3de)
Redenaar Plaaslike uitdunne: Onvoorbereid Juniors
Redenaars Plaaslike uitdunne Onvoorbereid Juniors Baie geluk aan Eben Groothoff (2de) en Marnus Law (1ste)









