014 743 2151 info@hansies.co.za
Baie geluk aan Juan Muller wat tydens die skaakproewe te Northern Academy ‘n 6de plek behaal het. Hy neem 0/16 deel, daar was 66 deelnemers in die ouderdomsgroep.Ons is trots op jou Juan, hou so aan.