Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die Top 15 Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Noordheuwel podiumplekke behaal het.
Cara Louw – 1ste plek Dogters o/17 Spiesgooi
Janneman Benson – 3de plek Seuns o/16 Diskus
Kylie Vivies – 3de plek Dogters o/16 Hoogspring
Eduan Streyn – 3de plek Seuns o/14 300m Hekkies
Recent Comments