014 743 2151 info@hansies.co.za
Blog

Stay Up To Date With Our Learning Center

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Etiam sem magna, blandit non erat semper, sollicitudin volutpat justo.

Hansie het aan SA JKA Limpopo Kampioenskappe deelgeneem

Hansie het aan SA JKA Limpopo Kampioenskappe deelgeneem

Hannah Fitzcharles het aan die SA JKA Limpopo Kampioenskappe deelgeneem. Sy het gekompeteer in die "Girls Age 16: Youth Novice Red - KATA" sowel as die "Girls Age 16: Youth Novice Red - KUMITE" afdeling. Hannah is geplaas in die 1ste plek vir KATA sowel as KUMITE en...

Hansies het deel geneem aan ‘n Tentpegging kompetisie

Hansies het deel geneem aan ‘n Tentpegging kompetisie

Ané Pretorius, een van ons uitstekende perde ruiters van die Hansies, het deel geneem aan 'n Tentpegging kompetisie vir Waterberg distrik wat plaasgevind het in Delmas. Sy het uitstekend gevaar en haar resultate is as volg: Ané : 3de vir Ring en pen 2de vir Enkel...

Hansie kry “Honors with distinction” by dans eksamen

Hansie kry “Honors with distinction” by dans eksamen

Isabel Bruwer wat op 20 Mei 2023 haar Hip hop dans eksamen afgelê het, sy het The Rave eksamen gedoen wat level 8 is en het Honors with distinction gekry, dis 90%. Tydens Isabel Bruwer se Moderne dans eksamen, het sy haar Graad 4 eksamen afgelê, sy het Honors with...

Featured on