Hoërskool

Hans Strijdom

Hansies

Skaak

Skaak is deel van die sportsoorte wat aan interhoër deelneem. Skaak is baie opwindend en ’n uitdaging vir elkeen wat daarvan hou om hul breinkrag te ontwikkel.  Kinders geniet dit om skaak te speel en word slimmer terwyl hulle die spel speel en hulle sien dit nie as werk nie, maar eerder as ‘n speletjie.

Skaak is ‘n dinamiese sport wat baie voordele vir die leerder inhou. Sommige van hierdie sluit in:

  • konsentrasievermoë te verbeter
  • organisatoriese vaardighede te verbeter
  • geheue te ontwikkel
  • streshanteringsvaardighede aan te leer
  • verbeelding en kreatiwiteit te ontwikkel
  • sosiale vaardighede te verbeter
  • punte in wiskunde en wetenskap te verbeter
  • selfvertroue op te bou

 

Uitstaandae

There are no upcoming events at this time.