Hoërskool
Hans Strijdom
Hansies
Netbal
By Hans Strijdom brand die blou vlammetjie in ons netbalharte.
Die speel van netbal laat nie dat enige individuele speler onafhanklik
funksioneer nie. Dit bied die indivdu ‘n geleentheid om as lid van ‘n span
te ontwikkel op alle terreine. Elke netbalspan moet saamwerk om aan te
val en te verdedig.
Netbal bied die dogter ‘n vroulike atletiese sport om as dames te groei
en ‘n gesonde liggaam en gees te huisves.
Ons begin vroeg elke jaar met proewe om spanne te kies en speel dan
eerste naweek na die Interhoër atletiek byeenkoms die eerste
wedstryde. Ons skop die tweede kwartaal met die liga af. In die derde
kwartaal genie tons die laaste bietjie netball vir die jaar deur deel te
neem aan die ‘fast-5’ netbaldag.
Hans Strijdom vorder elke jaar beter en beter met die liga. Ons planne is
om baie hoër hoogtes elke jaar te bereik.
Netbal-organiseerder
Me. J.Meiring
Uitstaandae