Kleredrag

Kleredrag

Meisies

Somersdrag:

Blou skoolrokkie, met kort wit kouse en swart skoolskoene. Skoolbaadjies word op Maandae gedra, en optioneel van Dinsdae tot Vrydae gedra. 

Wintersdrag: 

Blou skoolrokkie, met swart sykouse, swart skoolskoene en skoolbaadjie. 

Extra:

“Windbreaker” baadjies is ook beskikbaar en kan enige tyd gebra word. 

 

Seuns

Somersdrag:

Grys skoolbroek en grys skoolhemp met grys lang skoolkouse  en swart skoolskoene. Skoolbaadjies word op Maandae gedra, en optioneel van Dinsdae tot Vrydae gedra. 

Grys skoolbroek, wit skoolhemp en lig blou das met grys lang skoolkouse  en swart skoolskoene word Maandae gedra

Wintersdrag: 

Grys lang skoolbroek, grys skoolhemp met grys lang skoolkouse, swart skoolskoene en skoolbaadjie. 

Extra:

“Windbreaker” baadjies is ook beskikbaar en kan enige tyd gebra word. 

Leerlingraad

Meisies: Blou skoolrompie, wit skoolhemp, leerlingraad das, sykouse, swart haksoene, maroon onderbaadjie en skoolbaadjie.

Seuns: Grys lang/kort skoolbroek, wit skoolhemp, leerlingraad das, grys lang skoolkouse, swart skoolskoene, maroon onderbaadjie en skoolbaadjie.