Hoërskool

Hans Strijdom

Hansies

Atletiek

HANS STRIJDOM lewer jaarliks atlete op wat aan die Provinsiale-kampioenskappe deelneem.
Die HANSIES neem deel aan die Bosveld Interhoër, TUKS Top 10 en die PUK-reeeks. Ons bied ook
die top 10 Elardus Erasmus aan, waar daar oor die 50 skole jaarliks deelneem.
Ons jaarlikse Atletiekkurses word aangebied deur top Springbokafrigters en -atlete.

Uitstaandae

There are no upcoming events at this time.